KONTAK
CAPE GATEWAY
Vir iets wat spesifiek met Cape Gateway verband hou (bv. inhoud of versoeke vir vertalings), stuur e-pos aan: questions@capegateway.gov.za.
Nog maniere om met Cape Gateway in verbinding te tree:
- Skakel 0860 142 142 (weeksdae 08:00 - 18:00; koste van 'n plaaslike telefoonoproep van enige plek in Suid-Afrika af).
- Besoek ons instapsentrum by Langstraat 142, Kaapstad (weeksdae 08:00 - 16:00; praat direk iemand).
As jy nie regkom nie, kan jy e-pos stuur aan Cape Gateway se kontakpersoon: Ndumie Zathu
STAATSLIGGAME
KONTAKVORM
Gebruikers sonder e-posgeriewe kan met Cape Gateway in verbinding tree deur die onderstaande vorm in te vul:
* vereiste gebied
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 21 September 2007 hersien