Taxi-herkapitaliseringsprojek
DOEL: |
Die Taxi-herkapitaliseringsprojek het ten doel:- om die diensgehalte van taxis te verbeter;
- om die veiligheid van passassiers te verbeter;
- om bekostigbare bedryfsoperasies te bevorder;
- om reisigers se gerief te verbeter;
- om die taxi-bedryf van 'n kontant-gebaseerde betalingstelsel na 'n kontantlose stelsel te omvorm;
- om die bedryf en gebruik van roetes en inkomste daaruit te moniteer, en
- om kritieke parameters in voertuie te moniteer en afwykings te rapporteer.
|
BEGIN: |
1 Januarie 1999 |
EINDE: |
31 Desember 2003 |
STATUS: |
Afgehandel |
GEBORG DEUR: |
Eienaar: Departement van Vervoer (Die Regering van Suid-Afrika)
|
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 23 Februarie 2004 hersien
|
|
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering |
 |