Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Wes-Kaapse Kultuurkommissie
BESKRYWING:
 
vroue wat in 'n koor sing

 

rounded corner
AANSOEKE OM FINANSIERING
rounded corner
   
     
rounded corner
KONTAKBESONDERHEDE
rounded corner
   
Die Wes-Kaapse Kulturele Kommissie speel 'n aktiewe rol in die behoud, bevordering en ontwikkeling van alle kulture in die Provinsie, veral dié wat voorheen eenkant gestoot en met minagting en sonder respek behandel is. Die Kommissie moedig mense aan om mekaar se kulture te waardeer en verstaan.

Een van die doelwitte van die Kulturele Kommissie is om finansiering vir kulturele projekte te gebruik as 'n manier om armoedeverligting, werkskepping en maatskaplike transformasie te bereik. Die Kommissie bied mense dus blootstelling aan geleenthede vir persoonlike en gemeenskapsgroei.

Die Kulturele Kommissie beskou elke kunsvorm, van jazz tot tradisionele musiek, tot ballet, opera, beeldhouwerk, skilder en kunsvlyt as noodsaaklike elemente van 'n gesonde gemeenskap. Daarom probeer die Kommissie verseker dat alle kunstenaars en kunsvorms op alle moontlike maniere bygestaan en aangemoedig word.

Die Kulturele Kommissie word bygestaan deur die Departement van Kulturele Sake en Sport en kry politieke steun van die Minister van Kultuursake, Sport en Ontspanning.

LEDE VAN DIE KOMMISSIE

LEDE VAN DIE KOMMISSIE
01 SEPTEMBER 2005

Naam

 Pos

Telefoonnommer

Epos

Lungile Jacobs Voorsitter 083 660 8651 ljacobs01@ananzi.co.za
Celeste Matthews Ondervoorsitter 083 292 4638 alwan@iafrica.com
Amy Gould   083 978 4300 amyg@isat.co.za
Dr Louise E Combrink   083 441 9593 louisec@iafrica.com
Gillian Mitchell   083 462 9880 gmitchel@humanities.uct.ac.za
Margaret Moletsane   633 5568 (W)  
Mkondo Duke Ngcukana   082 899 5237  
Natalia Da Rocha   072 123 1781 applauz@artscape.co.za
R E Van Der Ross   794 0102 (H) revanderross@mweb.co.za
S Van Wyk   082 716 6480 svanwyk@uwc.ac.za
Sango Bam   082 723 5689 sango12@webmail.co.za
Sheigh Amierordien Du Toit   083 475 1072  
Thokozile Ntshinga   083 674 7148 ntshinga@hiddingh.uct.ac.za
Yeye Mgudlwa   083 648 4896 admin@sosebenza.wcape.school.za
 
EPOS:
bsirmong@pgwc.gov.za
TELEFOON:
021 483 9717
FAKS:
021 483 9711
STRAATADRES:
3de Vloer, Protea Assurance Gebou, Groentemarkplein, Kaapstad, 8001
POSADRES:
Posbus 2299, Kaapstad, 8000
KONTAKPERSOON:
Bradley Sirmongpong
TOESIGHOUDENDE STAATSLIGGAAM:
Departement van Kultuursake en Sport (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 27 Maart 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo