Kontrolering van die Gehalte van en Versekering van die Gesondheid van Plante
BESKRYWING: |
Die Nasionale Plantbeskermingsorganisasie van Suid-Afrika is verantwoordelik vir die versekering van die gesondheid en gehalte van plante wat in Suid-Afrika groei of ingevoer word na Suid-Afrika.Hulle doen dit deur 'n aantal dienste te verskaf: |
VERSKAF DEUR:
|
STAATSLIGGAAM:
|
Departement van Landbou (Die Regering van Suid-Afrika) |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 17 Mei 2006 hersien