Onkruiddoder-adviesdiens
BESKRYWING: |
Kragtens wet moet alle landbou-chemikalië, waaronder onkruiddoders, getoets word vir doeltreffendheid en oesveiligheid voordat dit kommersieël beskikbaar gestel word.Elsenburg gee bystand met dié produkregistrasieproses. Derhalwe ontwerp Elsenburg registrasieproewe, en voer dit uit en doen verslag daaroor vir onkruiddoders vir kleingrane, wisselbou en groente wat in die Wes-Kaap verbou word, in ooreenstemming met die reëls van die Registrateur. |
VOORSKRIFTE: |
Skakel vir meer inligting: Mike Ferreira Tel: 021 808 5279 Faks: 021 808 5120 mikefe@elsenburg.com |
VERSKAF DEUR:
|
STAATSLIGGAAM:
|
Technology, Research and Development (Department of Agriculture, Provincial Government of the Western Cape) |
PRYS: |
Die diens is gratis. |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 26 Mei 2006 hersien