Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Oesvoeding Adviserende Diens
BESKRYWING:
Die Oesvoeding Adviserende Diens verskaf voedingstof- en kunsmisaanbevelings en diagnose van voedingsprobleme gebaseer op grond, water en plantontledings.
VOORSKRIFTE:
Die diens is beskikbaar op versoek met indiening van grond-, plant- en watermonsters.

Skakel vir meer inligting:
Gavin Cooper
Elsenburg (Grond-, Water- en Plantweefsellaboratorium)
Tel: 021 808 5278
gavinc@elsenburg.com
VERSKAF BY:
Hierdie fasiliteitskategorië:
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Technology, Research and Development (Department of Agriculture, Provincial Government of the Western Cape)
PRYS:
Die koste van voedingstof- en kunsmisaanbevelings word ingesluit in die standaard ontledingskoste vir grond-, water- en plantmonsters (R50-80 per monster).
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 9 Junie 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo