Meganisering
BESKRYWING: |
Dienste vir die beplanning van meganisering word aan boere gebied ten einde te verseker dat optimale gebruik van landbou-implemente gemaak word. Die bevordering van bewaringsboerdery in die Wes-Kaap (minimale bewerking, die bestuur van oesreste ten einde grondvog te behou, en die implementering van 'n wisselboustelsel) is die hoofprioriteit van hierdie afdeling. Dit voorsien ook advies en leiding oor die omskakeling van bestaande implemente sodat hulle in bewaringsboerdery gebruik kan word. |
||||||
VOORSKRIFTE: |
Vir verdere inligting, skakel asseblief:
|
||||||
VERSKAF DEUR:
|
STAATSLIGGAAM:
|
Sustainable Resource Management (Department of Agriculture, Provincial Government of the Western Cape) |
PRYS: |
Gratis |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 8 Januarie 2004 hersien