Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Agri-Outlook: Aanlyn-inligting oor landbou in die Wes-Kaap
BESKRYWING:
Agri-Outlook is 'n gratis inligtingsdiens op die Internet wat op 'n verskeidenheid rolspelers gemik is wat by die landbou in die Wes-Kaap betrokke is.

Onlangse klimaat- en landboutoestande vir die Wes-Kaap word op 'n maandelikse basis opgesom, terwyl reënvalvoorspellings vir die volgende ses maande ook voorsien word.

Diegene wat gereeld inskakel, kan daaglikse reënvalmetings vir uitgesoekte plekke in die Wes-Kaap kry.

VOORSKRIFTE:
Skakel asseblief vir verdere inligting:Henk Cerfonteyn
Tel: 021 808 5084
E-pos: henkc@elsenburg.com
Webwerf: www.elsenburg.com/agri-outlook
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Technology, Research and Development (Department of Agriculture, Provincial Government of the Western Cape)
PRYS:
Hierdie diens is gratis vir persone met toegang tot die Internet.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 22 Januarie 2004 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo