Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
ARGIEWE
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Nasionale Outomatiese Argiefinligtings-opspoorstelsel (NOAIOS)
Die Nasionale Outomatiese Argiefinligtings-opspoorstelsel (genaamd NOAIOS) is 'n aanlynhulpmiddel waarmee argiefinventarisse deursoek kan word. Die katalogusse is 'n lys van die beskikbare argiefdokumente wat opgeneem is in die Nasionale Argief van Suid-Afrika se geriewe.  > 
Toegang tot Argiewe
Die Argief-en Rekorddiens van die Wes-kaap gee die publiek toegang tot regeringsdokumente en private versamelings wat 20 jaar of meer oud is. Die argief word gebruik vir akademiese, regerings- en private navorsing.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 26 Maart 2007 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo