Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Nasionale Outomatiese Argiefinligtings-opspoorstelsel (NOAIOS)
BESKRYWING:
Die Nasionale Outomatiese Argiefinligtings-opspoorstelsel (genaamd NOAIOS) is 'n aanlynhulpmiddel waarmee argiefinventarisse deursoek kan word. Die katalogusse is 'n lys van die beskikbare argiefdokumente wat opgeneem is in die Nasionale Argief van Suid-Afrika se geriewe.
VOORSKRIFTE:
Verken die NOAIOS-webwerfom deur aanlyn argiefdokumente te snuffel. NOAIOS sal jou lei na die plek en verwysingsbesonderhede van 'n dokument. Jy sal na die betrokke argief moet gaan om by die nodige bronne uit te kom. NOAIOS sluit nie die tekste van argiefdokumente in nie.
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Biblioteek- en Argiefdienste (Departement van Kultuursake en Sport, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 21 April 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo