Museums
BESKRYWING: |
Daar is 28 geaffilieerde provinsiale museums in die Wes-Kaap. Museums is oop![]() Genadendal- museum vir die publiek en bied uitstallings en versamelings aan wat die uiteenlopende kulturele en natuurgeskiedenis van die provinsie uitbeeld, waaronder die nuwe interpretasies van Afrika of inheemse geskiedenis.Museums het ook 'n aantal uitstallings wat gemik is op die opvoeding van leerders. |
VERSKAF BY: |
Hierdie fasiliteitskategorië: |
VERSKAF DEUR:
|
STAATSLIGGAAM:
|
Kultuur en Erfenis (Departement van Kultuursake en Sport, Wes-Kaapse Provinsiale Regering) |
PRYS: |
Nominale toegangsgeld word by die meeste museums gevra. |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 21 April 2006 hersien
