Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
PERMITTE
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Permitte om aan Historiese Geboue te Verander
p>Om te voldoen aan die Wet op Nasionale Erfenisbronne moet enigeen wat beplan om veranderings aan te bring aan historiese strukture by die Wes-Kaapse Erfenisraad aansoek doen om toestemming. 'n Historiese struktuur word omskryf as 'n gebou wat ouer is as 60 jaar. Die Wes-Kaapse ...  > 
Registrering van Private Versamelings van Fossiele, Argeologiese Artefakte en Meteoriete
Regtens het eienaars van privaat versamelings van fossiele, artefakte en meteoriete wat ingevolge vorige wetgewing versamel is, tot 1 April 2002 gehad om hul versamelings by die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap (SAEHA) te registreer.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 30 Augustus 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo