WebPALS: Aanlyn Biblioteekdienste
BESKRYWING: |
Die WebPALS-diens behartig biblioteke wat deur die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap bestuur word en sluit nie biblioteke in wat onder die Stad Kaapstad val nie. Biblioteeklede kan die internet gebruik om biblioteekmateriaal te hernu, deur die aanlynkatalogus te soek, of biblioteekinligting in die hande te kry. WEBPALS KENMERKE Soekdiens As jy WebPALS by 'n biblioteek of op 'n kampus gebruik, maak die soekgerief daardie biblioteek die verstekstelling vir soektogte; anders word alle Pals-biblioteke die soek-verstekstelling. Persoonlike inligting Aanlyn-hernuwings Inter-biblioteek uitlenings Jy kan opsoek:
|
VOORSKRIFTE: |
Om toegang tot aanlynbiblioteekdienste te kry, kan jy die WebPALS webblad besoek. |
VERSKAF DEUR:
|
STAATSLIGGAAM:
|
Biblioteekdienste (Departement van Kultuursake en Sport, Wes-Kaapse Provinsiale Regering) |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 22 Junie 2007 hersien
