Steundienste vir die Klere- en Tekstielbedryf (Clotex)
BESKRYWING: |
Die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme ondersteun die klere- en tekstielbedryf deur die Klere- en Tekstieldienssentrum (Clotex). Clotex bied opleidingskursusse en ń wye reeks onderwerpe en vaardighede van toepassing op die klere- en tekstielbedrywe, asook toegang tot inligting, regsaspekte, finansiële vaardighede, rekenaarvaardighede en -tegnologie. Die Departement het befondsing aan Clotex vir ń Klere- en Tekstieltentoonstelling, ń Mentor- en Verbindingsprojek en die opleiding van sny-, opmaak- en afwerkingswerknemers verskaf. |
VOORSKRIFTE: |
Nadere inligting: Shuray Bux Laer Hoopstraat 15, Rosebank Tel: (021) 686 0522 Faks: (021) 686 0529 |
VERSKAF DEUR:
|
STAATSLIGGAAM:
|
Strategiese Sektorsteun (Department of Economic Development and Tourism, Wes-Kaapse Provinsiale Regering) |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 Januarie 2004 hersien