Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Steun vir die Kaapse Filmbedryf (Kaapse Filmkommissie)
BESKRYWING:
Die Provinsiale Regering steun die filmbedryf deur die Kaapse Filmkommissie.

Die Kaapse Filmkommissie is die amptelike kampvegter vir die hoofprent-, televisie-, video-, advertensie- en stillewefotografieproduksiebedryf in die Wes-Kaap. As ń artikel 21-maatskappy (geen voordele) wat formeel in Januarie 2001 bekend gestel is, kombineer die Kaapse Filmkommissie die filmverwante belange van die Stad Kaapstad en die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap onder ń onafhanklike, outonome organisasie.

Die Kaapse Rolprentkommissie bestuur 'n databasis aanlyn van
produksiedienste en algemene dienste wat in die Wes-Kaap beskikbaar is en van belang is vir die rolprentbedryf.
VOORSKRIFTE:
Nadere inligting:

Nigel Gwynn-Evans
Posbus 979, Kaapstad, 8000
Tel: (021) 483 3859
Faks: (021) 483 4616
ngwynne@pgwc.gov.za

Kaapse Filmkommissie
Posbus 5047, Kaapstad, 8000
Tel: 021 483 9060
Faks: 021 483 9061
info@capefilmcommission.co.za
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Strategiese Sektorsteun (Department of Economic Development and Tourism, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 16 Augustus 2004 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo