Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Cape Biotech Inisiatief
BESKRYWING:
Die Cape Biotech Inisiatief (CBI ) is in 2002/2003 bekendgestel. Dit is ń sambreelforum wat daarop gemik is om ń biotegnologiese nywerheidspil in die Wes-Kaap te skep. Die CBI verteenwoordig die belange van die nywerheid, akademiese instellings, die regering, finansies, die publiek en alle ander rolspelers op die gebied van die biotegnologie.Die inisiatief het die tender gekry vir die oprigting van ń inkubator van R150 miljoen ingevolge die Nasionale Biotegnologiese Strategie.
VOORSKRIFTE:
Nadere inligting:Nigel Gwynne-Evans
Tel: 021 483 3859
Faks: 021 483 4616
ngwynne@pgwc.gov.za
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Ekonomiese Sektorontwikkeling (Department of Economic Development and Tourism, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 19 Julie 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo