Swart Ondernemings Verskaffersprogram
BESKRYWING: |
Die Departement van Handel en Nywerheid se Swart Ondernemings Verskafferontwikkelingsprogram (SOVOP) is 'n 80:20 koste-verdelings, kontanttoelaag aanmoedingskema vir ondernemings in swart besit, met 'n maksimum toelaag van R100,000. Die skema verskaf ook sakeontwikkelingsdienste om maatskappye te help om hulle vaardighede te verbeter en meer mededingend te word. Om te kwalifiseer, moet 'n maatskappy:
Die oogmerk met die skema is om:
|
VOORSKRIFTE: |
Skakel vir meer inligting: Handel en Nywerheid se Kliëntekontaksentrum by 0861 843 384 Besoek Handel en Nywerheid se webwerf. |
VERSKAF DEUR:
|
STAATSLIGGAAM:
|
Ekonomiese Deelname (Department of Economic Development and Tourism, Wes-Kaapse Provinsiale Regering) |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 1 Augustus 2006 hersien