Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Suid-Kaapse Uitvoerontwikkelingsentrum
BESKRYWING:
ń Uitvoersentrum is in die Suid-Kaap in die lewe geroep om uitvoere in die streek ń hupstoot te gee. Die Uitvoersentrum is in die Suid-Kaapse Sakesentrum in George geleë en verskaf waardevolle advies en handelsinligting aan opkomende en bestaande uitvoerders. Die Sentrum se kerndienste is:
  • opleiding
  • inligting
  • advies
  • handelsmissies (besoekend en uitwaarts).
VOORSKRIFTE:
Nadere besonderhede die Suid-Kaapse Sake- en Uitvoersentrum:Markstraat 79, George
Tel: 044 873 2230 of 044 873 3431
Faks: 044 873 3433
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Departement van Handel en Nywerheid (Die Regering van Suid-Afrika)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 18 Februarie 2004 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo