Steun vir Opkomende Uitvoerders - Uitvoerontwikkelingsprogram
BESKRYWING: |
Ondernemings wat wil leer hoe om produkte uit te voer na internasionale markte, of hulle prestasie te verbeter, kan inligting en opleidingsgeleenthede by die volgende organisasies kry: Wesgro Wesgro het 'n Uitvoerderontwikkelingsprogram wat uitvoerkursusse bied vir uitgesoekte klein ondernemings in die Wes-Kaap om hulle vermoë te verbeter om internasionaal mee te ding. Drie vlakke van opleiding word aangebied:
Wesgro bied ook 'n reeks van eenmalige seminare en slypskole gesubsidieerde mentorskap aan, veral vir maatskappye wat ingeskryf het vir die Vlak 2-kursus. Mentorskap loop parallel met die opleidingsprogramme, met mentors wat toegewys word aan maatskappye na 'n uitvoergereedheidstoets. Besoek vir meer besonderhede Wesgro se webwerf. Kaapse Streekskamer van Handel en Nywerheid Die Kamer van Koophandel bied af en toe slypskole aan oor onderwerpe wat insluit:
|
VOORSKRIFTE: |
Skakel vir meer inligting oor datums en koste: Edith Jacobs Tel: 021 402 4300 edith@capechamber.co.za |
VERSKAF DEUR:
|
STAATSLIGGAAM:
|
Ekonomiese Sektorontwikkeling (Department of Economic Development and Tourism, Wes-Kaapse Provinsiale Regering) |
PRYS: |
Die enigste koste is die registrasiegeld van R400. Daar word egter van ń kursusganger verwag om ń deposito van R1 000 te betaal wat terugbetaalbaar is na voltooiing van die kursus. |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 31 Oktober 2005 hersien