Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Uitvoeraansporingsinligting
BESKRYWING:
Die Direktoraat verbrei aktief inligting oor uitvoeraansporingsprogramme, veral inligting oor nuwe nasionale handelsaansporings.Van die bestaande aansporingskemas is die volgende:
  • Uitvoerbemarking en Beleggingsbystandskema (DHN)
  • Produktiewe Batetoelae (DHN)
  • Finansies - Internasionale Finansies (NOK)
  • Finansies - SA Ontwikkelingsgemeenskap (NOK)
VOORSKRIFTE:
U kan gedetailleerde inligting oor hierdie aansporingsprogramme op die DHN-webwerf kry.

Of kontak die volgende persone vir nadere inligting:

Morné Hoogbaard
Tel: 021 483 8729
mhoogbaa@pgwc.gov.za

Mark Lakay
Tel: 021 483 4717
Faks: 021 483 4616
mlakay@pgwc.gov.za
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Ekonomiese Sektorontwikkeling (Department of Economic Development and Tourism, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 24 Februarie 2004 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo