Inligting oor Nuwe Handelsooreenkomste
BESKRYWING: |
Wanneer die nasionale regering oor ń nuwe handelsooreenkoms onderhandel, verbrei die Direktoraat van Nywerheidsontwikkeling inligting oor die ooreenkoms aan uitvoerders en ander belanghebbendes. Benewens die verskaffing van skriftelike materiaal oor die handelsooreenkoms bied die Direktoraat ook werksessies aan. |
VOORSKRIFTE: |
Kontak die volgende persoon vir nadere inligting: Wesgro jjohnston@pgwc.gov.za |
VERSKAF DEUR:
|
STAATSLIGGAAM:
|
Ekonomiese Sektorontwikkeling (Department of Economic Development and Tourism, Wes-Kaapse Provinsiale Regering) |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 7 Julie 2005 hersien