Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Inligting oor Nasionale Aansporingsmaatreëls
BESKRYWING:
Die Direktoraat van Nywerheidsontwikkeling help besighede om inligting oor nasionale befondsingsprogramme te bekom.

Van hierdie fondse is die volgende:

Die Uitvoerbemarking- en Beleggingshulpskema (UBBH-skema)

Die Buitelandse Beleggingskenking (BBS).

Die Direktoraat verskaf ook inligting oor aansporings vir vaardigheidsontwikkeling.
VOORSKRIFTE:
Nadere besonderhede:Tel: 021 483 3289
Faks: 021 483 4616
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Ekonomiese Sektorontwikkeling (Department of Economic Development and Tourism, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 25 Maart 2004 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo