Besigheidslisensies
BESKRYWING: |
Benewens die registrasie van besighede word ingevolge die Wet op Besighede van sekere besighede vereis om besigheidslisensies te kry.'n Besigheidslisensie word gewoonlik vereis vir sakeondernemings wat aan gesondheid- en veiligheidregulasies moet voldoen. Lisensies word vereis vir ondernemings wat met die volgende te make het:
|
VOORSKRIFTE: |
Jou plaaslike munisipaliteit hanteer besigheidslisensies en jy kan hulle skakel vir besonderhede oor lisensiëringsprosedures en die verskillende gesondheid- en veiligheidregulasies wat vir verskillende tipes ondernemings vereis word. Na gelang van die tipe besigheid kan daar van jou verwag word om aan die volgende vereistes te voldoen:
|
VERSKAF DEUR:
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 26 Maart 2004 hersien