Kleinsakementorskap
BESKRYWING: |
As jy 'n kleinsake-eienaar is en indiwiduele steun en bystand nodig het, sal RED-deur Adviessentrums in talle dele van die Wes-Kaap in staat wees om raad te gee, jou te jelp om 'n aksieplan op te stel en jou te verwys na ander organisasies wat mentordienste verskaf. As jou onderneming verband hou met toerisme, bied die Toerisme Sakeontwikkelingseenheid spesialisraad en steun aan, waaronder 22 Toerisme Sakehulpkantore in die provinsie. As jou besigheid met landbou verband hou, is daar ook 'n wye reeks spesialis Agribesigheid -steun beskikbaar. Van die volgende kan veral nuttig wees:
|
VERSKAF DEUR:
|
STAATSLIGGAAM:
|
Ekonomiese Deelname (Department of Economic Development and Tourism, Wes-Kaapse Provinsiale Regering) |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 4 Augustus 2006 hersien