Suid-Afrikaanse Vroue-entrepreneursnetwerk (SAVEN)
BESKRYWING: |
SAVEN is 'n netwerkforum vir indiwidue en organisasies wat toegewy is aan die bevordering en ontwikkeling van vroue-entrepreneurs. Dit is 'n Departement van Handel en Nywerheidprojek wat daarop gemik is om die aspirasies van alle vroue-entrepreneurs (bestaande en potensiële) te verteenwoordig en te artikuleer in die KMMO-sektor. |
VOORSKRIFTE: |
KONTAKBESONDERHEDE SAVEN-webwerfSAVEN Nasionale Satellietkantoor Ms Unathi Motau Ms Nokuphila Khumalo Ms Mmabatho Matiwane - Regeringskakel Tel: 012 394 1604 NKhumalo@thedti.gov.za Mmabatho@thedti.gov.za |
VERSKAF DEUR:
|
STAATSLIGGAAM:
|
Adjunkministerie van Handel en Nywerheid (Die Regering van Suid-Afrika) |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 25 Julie 2006 hersien