As 'n gelisensieerde handelaar 'n ergernis veroorsaak, kan dit strydig met die Drankwet of die voorwaardes van die lisensie wees. 'n Klagte moet by die polisie ingedien word wat stappe teen die handelaar sal doen. Waar 'n gemeenskapsorganisasie, byvoorbeeld 'n gemeenskapspolisiëringsforum of belastingbetalersvereniging, in 'n ...
>