Aanmelding van 'n misdaad
BESKRYWING: |
Om 'n misdaad wat reeds plaasgevind het aan te meld, bel of besoek jou naaste polisiestasie. Spesiale oorwegings geld om verkragting of kindermishandeling aan te meld. In 'n noodgeval moet jy die polisie se noodtelefoonnommer 10111 of 112 bel. Nadat jy die misdaad aangemeld het, moet jy 'n saaknommer ontvang of die naam van die speurder wat jou saak sal ondersoek. As jy getraumatiseer is, kan jy hulp daarvoor kry en as jy getuiebeskerming nodig het, is dit ook beskikbaar. As jy voel dat 'n vuurwapen afgeneem moet word van 'n gevaarlike persoon, moet jy daarvoor vra. As jy 'n beskermingsbevel vir gesinsgeweld nodig het, kan jy ook daardie proses by die polisiestasie begin. |
VERSKAF BY: |
Hierdie fasiliteitskategorië: |
VERSKAF DEUR:
|
STAATSLIGGAAM:
|
Suid-Afrikaanse Polisiediens |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 28 Maart 2004 hersien