Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
GEMEENSKAPSPOLISIËRING
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Contacting your Community Safety Forum (net in Engels beskikbaar)
The function of a Community Safety Forum (CSF) is to coordinate the crime prevention activities of all government and non-government organisations (NGOs) that are involved in crime prevention in an area, which may cover several police station areas. This is so that unnecessary duplication can ...  > 
Die Stig van 'n Stadsverbeteringsdistrik (SVD)
Stadsverbeteringsdistrikte (SVD's) is maatskappye sonder winsmotief wat eienaars van eiendomme (belastingbetalers) verteenwoordig in 'n geografiese gebied binne 'n munisipaliteit. 'n SVD gaan 'n ooreenkoms aan met die munisipaliteit dat meer geld ('n SVD-heffing) in die gebied gehef kan word van belastingbetalers in die gebied bo ...  > 
Getting Funding for Community Safety Projects (net in Engels of Xhosa beskikbaar)
The provincial Department of Community Safety provides funding for anti-crime projects run by registered non-governmental organisations (NGOs) and Community Police Forums.  > 
Hoe om jou Buurtwag te kontak of te registreer, of opleiding en toerusting vir jou Buurtwag te kry
'n Buurtwag is 'n groep inwoners van 'n woonbuurt wat ooreenkom om 'n buurtwag te vorm nadat hulle die gedagte met mense wat in hul omgewing woon, bespreek het. Die oogmerk van 'n buurtwag is om 'n goeie verhouding onder inwoners te bevorder en om ...  > 
Hoe om jou Gemeenskapspolisieforum te kontak
'n Gemeenskapspolisieforum (GPF) bestaan uit organisasies en instellings soos skole, belastingbetalersverenigings, burgerlike organisasies, besighede en godsdienstige instellings wat in vennootskap met die plaaslike polisie werk. 'n GPF se oogmerk is om 'n veilige omgewing te skep en in stand te hou vir burgers wat in ...  > 
Los Ons Kinders Uit (HOOC)
Intensiewe Opvoeding Skoolmisdaad-voorkomingsveldtog ...  > 
Word 'n Vredemaker
Vredemakers patrolleer in die gemeenskap en is beskikbaar om in enige ongewapende botsing te help. Ander dienste wat hulle lewer sluit die bywoon van massa-byeenkomste, soos begrafnisse, waar geweld kan uitbreek, in. Vredemakers dien hulle gemeenskappe 'n jaar lank. Enige persoon wat tussen 18- en ...  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 Julie 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo