Skoolbywoning is verpligtend vanaf die begin van die jaar waarin die leerder sewe jaar oud word, tot aan die einde van graad 9 of die jaar waarin die leerder vyftien word (watter ook al die eerste plaasvind). Hierdie stadium staan as Algemene Onderwys en Opleiding ... >
Leerders kan gespesialiseerde musiekopleiding kry by die WKOD se musiekopleidingsentrums:Die Beau Soleil-musieksentrum, Die Hugo Lambrechts-musieksentrum, Die Frank Pietersen-musieksentrum. >
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering