Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
MAATSKAPLIKE KWESSIES WAT SKOLE RAAK
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Ingryping by Risiko-jeugdiges
Risiko-jeugdiges is leerders wat met probleme sukkel soos dwelm- en/of alkoholmisbruik en met die gereg gebots het. Hulle emosionele en/of gedragsprobleme strem hulle vermoë om te leer en te ontwikkel.  > 
Preventing Transmission of HIV at Schools and Other Educational Institutions (net in Engels beskikbaar)
All schools and other educational institutions should implement universal precautions to prevent transmission of HIV and other blood-borne diseases. A full list of the precautions that should be taken is given in the document Universal Precautions for preventing disease transmission in schools.  > 
Spesiale Onderwyssteundienste
Die WKOD se Direktoraat: Gespesialiseerde Steundienste bied 'n reeks dienste aan vir leerders wat leerhindernisse ondervind. Die dienste sluit in: voorkoming van leerprobleme, vroeë opsporing van leerprobleme en vroeë ingryping, gespesialiseerde steundienste, wat sielkundige, terapeutiese, gesondheid en maatskaplike dienste insluit, onderwysprogramme vir leerders met spesiale ...  > 
Veilige Skoleprogram
Die WKOD se Veilige Skoleprogram werk met skole saam om die veilige skoolomgewings te verseker wat nodig is om suksesvolle onderwys en studie moontlik te maak.  > 
Veiligeskole-oproepsentrum
Die WKOD het 'n Veiligeskole-oproepsentrum ingestel as deel van die Veiligeskoleprogram.  > 
Voorkoming van Diskriminasie teen MIV-positiewe Leerders en Opvoeders
Alle leerders en opvoeders behoort die regte van ander leerders en opvoeders te respekteer.  > 
WCED's HIV/AIDS awareness programme (net in Engels beskikbaar)
The National Education Strategy prioritises HIV/AIDS in education and requires HIV/AIDS to be included in the curriculum as part of Life Orientation.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 4 Julie 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo