Veiligeskole-oproepsentrum
BESKRYWING: |
Die WKOD het 'n Veiligeskole-oproepsentrum ingestel as deel van die Veiligeskoleprogram. Opvoeders, leerders en ouers kan die tolvry nommer skakel om geweld, mishandeling, alkohol- en dwelmmisbruik, vandalisme, en/of korrupsie aan te meld. Die Oproepsentrum verskaf ook inligting oor die volgende:
|
VOORSKRIFTE: |
Die tolvry nommer van die Oproepsentrum is 0800 45 46 47. Hierdie tolvry lyn is vanaf Maandae tot Vrydae tussen 08:00 en 19:30 in werking. Gedurende naweke word oproepe opgeneem, en daar word dan op Maandagoggende daarop gereageer. Die operateurs by die Oproepsentrum is in staat om diegene wat inskakel in Afrikaans, Engels en Xhosa te bedien. |
VERSKAF DEUR:
|
STAATSLIGGAAM:
|
Wes-Kaap Onderwysdepartement (Wes-Kaapse Provinsiale Regering) |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 27 Maart 2004 hersien