Die Department oorweeg aansoeke vir permitte om met voertuie op die strand te ry vir die doeleindes van wetenskaplike navorsing, ontspanning, die bedryf van toerisme en toegang tot private eiendom waar daar geen ander toegangspad is nie. Die Department oorweeg ook aansoeke vir lisensies om ...
>