Tuisversorging is die verskaffing van basiese verpleegsorgdiens deur formele of informele versorgers aan mense in hulle eie huise. Hierdie diens is beskikbaar vir mense wat geestes-, fisiese, emosionele en sosiale behoeftes het. Onder mense wat vir hierdie versorging tel, is diegene wat beroerte gehad het, ...
>