Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
KOOP EN BESIT VAN 'N HUIS
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Transportakte: Bewys van Eiendomeienaarskap
Wanneer jy 'n eiendom koop, moet jy die transportakte op jou naam oorgedra kry. Dié akte is die bewys dat jy die eienaar van die eiendom is. Jy sal die dienste van 'n aktebesorger nodig hê om jou te help om die Transportakte op jou ...  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 29 Desember 2005 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo