Wanneer u in die huwelik tree, sal 'n huweliksertifikaat gratis aan u uitgereik word. Indien u op 'n latere datum 'n afskrif van die sertifikaat wil bekom, moet u:aansoekvorm BI-130 invul; dit by u naaste kantoor vir Binnelandse Sake inhandig; die gelde betaal. >
Die Departement van Binnelandse Sake het 'n nuwe aanlyn huwelik-verifikasiediens ingestel as deel van die Gaan jou Huwelikstatus na-veldtog wat aan die begin van Augustus van stapel gestuur is. >
Seuns jonger as 18 en dogters jonger as 15 kan nie sonder spesiale vergunning in die huwelik tree nie en enigeen jonger as 21 moet hul ouers se toestemming kry alvorens hulle in die huwelik kan tree. >
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 14 Augustus 2008 hersien
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering