Die Toerisme, Gasvryheid en Sport Onderwys- en Opleidingsowerheid (THETA) bied 'n akkrediteringsdiens aan sekere persone of organisasies wat onderwys, opleiding en/of assessering in die toerismebedryf aanbied. Geakkrediteerde verskaffers speel 'n belangrike rol in toerisme en word in die registrasieproses van toergidse gebruik. >
As jy as 'n toergids gekontrakteer of in diens geneem wil word deur 'n maatskappy, beslote korporasie of toeroperateur, moet jy geregistreer wees by die Toergidsregistrasiekantoor van die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Wes-Kaap. >
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 13 Desember 2006 hersien
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering