Aansoek om 'n geakkrediteerde verskaffer van toerisme-opleiding en -assessering te word
BESKRYWING: |
Die Toerisme, Gasvryheid en Sport Onderwys- en Opleidingsowerheid (THETA) bied 'n akkrediteringsdiens aan sekere persone of organisasies wat onderwys, opleiding en/of assessering in die toerismebedryf aanbied. Geakkrediteerde verskaffers speel 'n belangrike rol in toerisme en word in die registrasieproses van toergidse gebruik. |
VOORSKRIFTE: |
Volledige besonderhede oor die aansoekers wat in aanmerking kom en die akkrediteringsproses is beskikbaar op die THETA webwerf.Of u kan met THETA in verbinding tree by: Inbelsentrum: 0860 100 221 Tel: 011 803 6010 Faks: 011 803 6702 info@theta.org.za |
VERSKAF DEUR:
|
STAATSLIGGAAM:
|
Toerisme en Gasvryheid (Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid) |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 24 Mei 2006 hersien