Registrasie as Nommerplaatvervaardiger
BESKRYWING: |
Ingevolge die Nasionale Padverkeerswet moet enige persoon wat nommerplate vervaardig of verkoop, geregistreer wees. |
VOORSKRIFTE: |
Om aansoek te doen om as 'n nommerplaatvervaardiger geregistreer te word, moet u vorm MNP invul en dit indien by die Departement van Vervoer en Openbare Werke se Wetsadministrasie-afdeling. Die aansoek moet vergesel wees van die volgende:
Carene Matthee Telefoon: 021 483 2076 cmatthee@pgwc.gov.za |
VERSKAF DEUR:
|
STAATSLIGGAAM:
|
Padinfrastruktuur (Departement van Vervoer en Openbare Werke, Wes-Kaapse Provinsiale Regering) |
PRYS: |
R300 aansoekgeld |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 18 Oktober 2004 hersien