Aansoeke om professionele bestuurspermitte
BESKRYWING: |
Om sekere tipes voertuie te bestuur, word 'n professionele bestuurpermit bykomend tot 'n bestuurslisensie vereis. 'n Professionele bestuurspermit word vereis om die volgende voertuie te bestuur:
'n Professionele bestuurspermit word nie vereis om 'n lykswa of 'n trekker te bestuur nie. U kwalifiseer slegs vir 'n professionele bestuurspermit indien:
U professionele bestuurspermit kan opgeskort of gekanselleer word indien u medies ongeskik raak of indien u skuldig bevind word aan bestuur onder die invloed, of roekelose of nalatige bestuur of 'n geweldsmisdaad. Die operateur of eienaar van 'n motorvoertuig waarvoor 'n professionele bestuurspermit vereis word, mag nie toelaat dat 'n ander persoon daardie voertuig op 'n openbare pad bestuur nie, tensy daardie ander persoon die houer van 'n professionele bestuurspermit vir die toepaslike kategorie voertuig is. |
VOORSKRIFTE: |
Om aansoek te doen om 'n professionele bestuurspermit by 'n bestuurslisensietoetssentrum, moet u:
Nadat die aansoek verwerk is, sal u vingerafdrukke geneem word en u kredietkaartformaatbestuurslisensie met die professionele bestuurspermit bestel word. Sodra die kaart gereed is om afgehaal te word, sal u daarvan verwittig word. U moet u identifikasie saambring as u die kaart afhaal. Kaarte wat nie binne 120 dae afgehaal word nie, sal vernietig word. |
VERSKAF BY: |
Hierdie fasiliteitskategorië: |
VERSKAF DEUR:
|
STAATSLIGGAAM:
|
Padinfrastruktuur (Departement van Vervoer en Openbare Werke, Wes-Kaapse Provinsiale Regering) |
PRYS: |
R170 vir 2006. |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 19 Mei 2006 hersien