Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Padwaardigheidtoetsing
BESKRYWING:
'n Padwaardigheidsertifikaat kan bekom word by enige private of staats- voertuigtoetssentrum.

Die padwaardigheidstoets gaan die volgende aspekte van die voertuig na:

  • identifikasie en dokumentasie
  • elektriese stelsels
  • bybehore en toerusting (waaronder spieëls, sitplekgordels, ens.)
  • remstelsel
  • bande (waaronder die toestand van die bande)
  • vering en onderstel
  • stuurmeganisme
  • enjin
  • uitlaatstelsel
  • transmissie en dryfstelsel, instumente
  • voertuigafmetings
Die volledige padwaardigheid-toetsstel is beskikbaar in die Staatskoerant van 23 November 2005 (no 28227).
VOORSKRIFTE:
Skakel die volgende nommer vir meer besonderhede:
Carene Matthee
Telefoon: 021 483 2074
chmatthe@pgwc.gov.za
VERSKAF BY:
Hierdie fasiliteitskategorië:
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Padinfrastruktuur (Departement van Vervoer en Openbare Werke, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 14 Desember 2005 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo