Weegbrugsertifikate
BESKRYWING: |
Voordat u 'n opgeboude voertuig kan registreer, moet u 'n weegbrugsertifikaat bekom. |
VOORSKRIFTE: |
U kan u voertuig by enige skrootwerf of geregistreerde handelaar laat weeg.Skakel die volgende nommers vir meer besonderhede: Brandon Ellie: 021 483 2828 Emmie Smit: 021 483 206 |
VERSKAF DEUR:
|
STAATSLIGGAAM:
|
Padinfrastruktuur (Departement van Vervoer en Openbare Werke, Wes-Kaapse Provinsiale Regering) |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2003 hersien