Inligting oor Metertaxi- en Toeristevervoer
BESKRYWING: |
Verskeie vervoergeriewe is beskikbaar vir toeriste wat die Wes-Kaap besoek. Dit sluit toerbusse, pendeldienste, metertaxi's en huurdienste in. |
VOORSKRIFTE: |
Skakel die Wes-Kaapse Toerismeraad om meer besonderhede: Privaatsak X9108, Kaapstad, 8000, Suid-Afrika |
VERSKAF DEUR:
|
STAATSLIGGAAM:
|
Wes-Kaapse Toerismeraad |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2003 hersien