Inligting oor Minibustaxidienste
BESKRYWING: |
Die Provinsiale Regeringsdepartement van Vervoer en Openbare Werke is verantwoordelik vir regulering van die minibustaxibedryf in die provinsie. Die regulerende liggaam is die provinsiale taxikantoor wat by die volgende nommers geskakel kan word:Telefoon: 021 592 4721 |
VOORSKRIFTE: |
Skakel die volgende nommers om meer besonderhede oor minibustaxidienste: Metro Trans inligting tolvrynommer: 0800 65 64 63 (alle ure) |
VERSKAF DEUR:
|
STAATSLIGGAAM:
|
Openbare Vervoer (Departement van Vervoer en Openbare Werke, Wes-Kaapse Provinsiale Regering) |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Maart 2004 hersien
Die Provinsiale Regeringsdepartement van Vervoer en Openbare Werke is verantwoordelik vir regulering van die minibustaxibedryf in die provinsie. Die regulerende liggaam is die provinsiale taxikantoor wat by die volgende nommers geskakel kan word: