Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Passassierstreindienste - Kaapstad
BESKRYWING:
Treindienste word deur Metrorail voorsien. Die CapeMetrorail webwerf bied bygewerkte inligting oor tydroosters, tariewe en roetes.
VOORSKRIFTE:
Skakel die volgende nommers om meer besonderhede:
Metro Trans inligting tolvrynommer0800 65 64 63 (alle ure)
Metrorail tolvry misdaadnommer0800 21 00 81 (alle ure)
SAPD Mobiele Eenheid Kaapstad Stasie021 449 5111
Metrorail verlore goedere021 449 4045
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Metrorail
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2003 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo