Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Vervoerinligting vir Gehoorgestremdes
BESKRYWING:
Kaapstad Munisipaliteit het hierdie openbarevervoerdiens vir dowes ingestel. Dit stel mense met gehoorgestremdheid in staat om inligting oor openbare vervoer, soos bus- en treinroosters, roetes en bestemmings oor die telefoon deur die gebruik van 'n Telkomtoestel met die naam Teldem te bekom. Die inligting is 24 uur, 7 dae per week beskikbaar.
VOORSKRIFTE:
Om hierdie diens te gebruik, skakel die Metropolitaanse Vervoerinligtingsentrum by 0800 65 64 63 of vul die aanlynvorm in.
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Stad Kaapstad
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2003 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo