Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
PLAASLIKE REGERING ONTWIKKELING
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Befondsing vir Munisipale Impakprojekte
Die Departement staan plaaslike projekte vir ekonomiese ontwikkeling reg deur die Wes-Kaap by deur hulle te befonds, en deur hulle van deskundige raad en bystand met die ontwikkeling van besigheidsplanne en uitvoerbaarheidstudies te voorsien.  > 
Call for Entries for the 6th Annual Public Sector Innovation (CPSi) Awards (net in Engels beskikbaar)
The Minister of Public Service and Administration, Geraldine Fraser- Moleketi will be making a Call for Entries for the 6th Annual Centre for Public Service Innovation (CPSI) Awards 2008.  > 
Community Development Workers (net in Engels beskikbaar)
Community development work can actually be defined within the context of all the government departments in Provincial Government.  > 
Die totstandkoming van Ekonomiese Ontwikkelingseenhede (EOE's) vir Distriksraadmunisipaliteite
Die totstandkoming van Ekonomiese Ontwikkelingseenhede (EOE's) op munisipale vlak sal plaaslike owerhede help om plaaslike ekonomiese ontwikkeling in hul gebiede te bevorder.  > 
Geïntegreerde Ontwikkelingsbeplanning (GOP)
Munisipaliteite stel elke jaar 'n enkele ontwikkelingsplan op wat strategieë, projekte en begrotings vir die jaar insluit.  > 
Integrated Sustainable Rural Development Programme (net in Engels beskikbaar)
The Integrated Sustainable Rural Development Programme (ISRDP) aims to:attain socially cohesive and stable rural communities with viable institutions, develop sustainable economies and universal access to social amenities, attract and retain skilled and knowledgeable people, who are equipped to contribute to growth and development.  > 
Lewering van Basiese Dienste: Gekonsolideerde Munisipale Infrastruktuurprogram (GMIP)
Hierdie program is tweeledig. Aan die een kant is dit daarop gerig om ten minste basiese vlakke van diens aan huishoudings met 'n lae inkomste te voorsien. Aan die ander kant streef dit daarna om by te dra tot ander regeringstrategieë en ingrypings wat fokus ...  > 
Municipal Infrastructure Grant (MIG) (net in Engels beskikbaar)
The Municipal Infrastructure Grant (MIG) is a conditional grant to support municipal capital budgets to fund municipal infrastructure and to upgrade existing infrastructure, primarily benefiting poor households.  > 
Overseeing and Administering Property Valuations (net in Engels beskikbaar)
Municipal valuations in the Western Cape are governed by the Valuation Ordinance, 1944 and the Property Valuation Ordinance, 1993.  > 
Program vir Plaaslike Ekonomiese Ontwikkeling
Die Minister vir Provinsiale en Plaaslike Regering het in Augustus 1999 die Plaaslike Ekonomiese Ontwikkelingsfonds bekend gestel.  > 
Rampbestuur
Die Direktoraat Plaaslikeregeringsontwikkeling help munisipaliteite met die opstel van gereedheids- en brandbestrydingsplanne.  > 
Urban Renewal Programme (net in Engels beskikbaar)
The Urban Renewal Programme (URP) focuses on the following:co-ordinating investment in economic and social infrastructure, human resource development, enterprise development, enhancing the development capacity of local government, poverty alleviation, strengthening the criminal justice system.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 29 Mei 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo