Inligting oor die Stad Kaapstad se Raadslede, Wyke en Subrade
BESKRYWING: |
Die metropolitaanse gebied wat deur die Stad Kaapstad beheer word, is onderverdeel in 20 subrade, waarvan elkeen uit 'n aantal wyke bestaan. Daar is altesaam 100 wyke wat elkeen deur 'n raadslid verteenwoordig word. 'n Wyk bestaan op sy beurt uit 'n aantal voorstede. Die Raad het altesaam 200 raadslede waarvan 100 as wyksraadlede verkies is en 100 ingevolge proporsionele verteenwoordiging genomineer is. |
VOORSKRIFTE: |
Jy kan die Stad Kaapstad se aanlyn-soekfasiliteit gebruik om:
|
VERSKAF DEUR:
|
STAATSLIGGAAM:
|
Stad Kaapstad |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Mei 2005 hersien