Indien u ontevrede is met ń diens of ń produk, het u die reg om ń klagte in te dien. U kan ń verbruikersklagte by Verbruikersake en Regverdige Handel indien. >
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering