Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Werksessies, Seminare en Inligtingsdienste Rakende Verbruikersake
BESKRYWING:
Verbruikersdienste en Billike Handel voorsien inligting aan die publiek rakende hulle regte as verbruikers.Die Departement verhoog ook bewustheid rakende spesifieke aangeleenthede met behulp van openbare bewusmakingsveldtogte, soos byvoorbeeld die Besparingsveldtog. Hierdie veldtog is daarop gemik om die besparingskoers onder verbruikers te verhoog en lig die voordele van kontantaankope teenoor krediet toe aangesien baie Suid-Afrikaners onder ń skuldlas gebuk gaan.
VOORSKRIFTE:
Om nadere besonderhede te verkry, tree in verbinding met:

Geoff van Zyl
Tel: 021 483 3049
Faks: 021 483 3483
gvzyl@pgwc.gov.za

Of u kan met u naaste verbruikersadvieskantoor in verbinding tree of skakel die Cape Gateway by 0860 142 142.
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Verbruiker Billike Verhandeling (Department of Economic Development and Tourism, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 29 Oktober 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo