Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
SEKTOR ONDERWYS EN OPLEIDING
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Beroepsgeleenthede in die Departement van Vervoer en Openbare Werke
Die Departement is aktief betrokke by skole en tersiêre onderriginstellings om leerders in te lig omtrent skaars vaardigheidsvelde deur middel van uitstallings.  > 
Die Studie van Landbou en Loopbane in die Landbousektor
Die Departement van Landbou verskaf inligting oor verskeie loopbaangeleenthede in die Landbousektor: tuinboukundiges en waterkwekery, voedselwetenskaplikes/tegnoloë , plantpatologie, wetenskaplikes op die veeartsenygebied.  > 
In Service Training: Engineering, Architecture and Related Fields (net in Engels beskikbaar)
This programme aims to provide opportunities to tertiary students to complete their in-service training with the provincial government.  > 
Internships: Provincial Treasury (net in Engels beskikbaar)
Students can get practical experience at the Provincial Treasury through an internship programme. Interns are placed within their specific field of study and are remunerated for the work they perform. Each intern enters into a contract with the Department. The contract is usually for a ...  > 
Internskappe: Vervoer en Openbare Werke
Studente kan praktiese ervaring deur middel van 'n internskapprogram by die Departement van Vervoer en Openbare Werke opdoen. Interns word in hulle spesifieke studierigtings geplaas en word betaal vir die werk wat hulle verrig.  > 
Kort Kursusse in Landbou
Die Wes-Kaapse Landboudepartement bied deur die jaar 'n reeks kort kursusse aan. Onder die gebiede wat gedek word is ...  > 
Learnerships in Agriculture (net in Engels beskikbaar)
Learnerships are learning and training programmes that lead to an occupational qualification. They combine classroom and theory based learning at a college or training centre with on-the-job training in the workplace.  > 
New Venture Creation Learnerships (net in Engels beskikbaar)
The EPWP (Expanded Public Works Programme) Economic Sector Venture Learnership programme aims to develop emerging entrepreneurs into fully-fledged entrepreneurs that are able to execute contractors efficiently and effectively.  > 
Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede (SOOO's) en die Heffing vir Vaardigheidsontwikkeling
Die benadering wat op vaardigheidsontwikkeling ingestel is, mik daarna om 'n raamwerk te voorsien om werkplek- en sektorale strategieë te ontwikkel en te implementeer ten einde die vaardighede van werkers te verbeter.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 23 Oktober 2007 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo